Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, 'n rekenaargenie met 'n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los.
Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, 'n rekenaargenie met 'n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los. Janien was op die oog af geliefd, 'n suksesvolle kunstenaar met 'n slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper kunstig, gerangskik? En hoekom is haar rekenaar se geheue voor die tyd so sorgvuldig skoongevee? Please note: This audiobook is in Afrikaans.
Skarlaken [Scarlet] (Unabridged) is available as an audiobook on Apple Books. We haven't confirmed it on Spotify yet — but you can still search there below.
Retailer links open each store's page for this title. As an Amazon Associate, FindMyTBR may earn from qualifying purchases — see our affiliate disclosure.
FindMyTBR aggregates audiobook availability across Spotify, Apple Books, Audible, and Amazon so you can
move your Goodreads TBR to audio. Availability reflects titles we've confirmed; a service with no badge
just hasn't been confirmed yet. Covers via Open Library.
Search your whole Goodreads shelf →