Mosela Mosholi, ’n ou vriendin, bel Sarah Fourie op ’n koue wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah kan nie nee sê nie.
Mosela Mosholi, ’n ou vriendin, bel Sarah Fourie op ’n koue wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah kan nie nee sê nie. So sy sleep haarself uit die bed en bel vir Jaap. Mosi is in die moeilikheid en Jaap Reyneke is al raad wat sy het. Van Seepunt en Manenberg tot Tokio en Hakone. Nog ’n verbluffende roman deur die meesterkrimi-skrywer Irma Venter. Please note: This audiobook is in Afrikaans.
Sewe-en-veertig [Forty-Seven] (Unabridged) is available as an audiobook on Apple Books. We haven't confirmed it on Spotify yet — but you can still search there below.
Retailer links open each store's page for this title. As an Amazon Associate, FindMyTBR may earn from qualifying purchases — see our affiliate disclosure.
FindMyTBR aggregates audiobook availability across Spotify, Apple Books, Audible, and Amazon so you can
move your Goodreads TBR to audio. Availability reflects titles we've confirmed; a service with no badge
just hasn't been confirmed yet. Covers via Open Library.
Search your whole Goodreads shelf →