FindMyTBR

Onsigbaar [Invisible] (Unabridged) cover

Onsigbaar [Invisible] (Unabridged)

Spotify — not confirmed On Apple Books

Lemmer se Eerste Algemene Wet: Moenie betrokke raak nie. Hy pas dit veral toe in sy werk as vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en…

About Onsigbaar [Invisible] (Unabridged)

Lemmer se Eerste Algemene Wet: Moenie betrokke raak nie. Hy pas dit veral toe in sy werk as vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en ’n broer wat sy vas glo ná twintig jaar soos ’n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, stof hy ook ’n ander ou Wet af: Moenie klein vroue vertrou nie. Maar wat, welvarende mense lieg en as dit ál gevaar is wat hy moet hanteer, dan vat hy die geld, baie dankie. Daarom vlieg hy op 26 Desember saam met haar Laeveld toe - en só begin ’n koorsagtige tog deur ’n wêreld van gierigheid en korrupsie, ekologiese stryde en sameswerings...en moord. In ’n lokval skiet hulle boonop vir Emma. Lemmer het nog nooit as ’n lyfwag gefaal nie, en om sy vyande te identifiseer gaan lewensgevaarlik wees, want hul ontmaskering gaan internasionale implikasies hê. Maar Lemmer is siek en sat daarvoor om onsigbaar te wees. Iemand moet betaal - en hy gaan nie rus voor dié rekening nie vereffen is nie. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

Description via Apple Books · source.

Where to listen & where it's available

Onsigbaar [Invisible] (Unabridged) is available as an audiobook on Apple Books. We haven't confirmed it on Spotify yet — but you can still search there below.

Spotify Not confirmed on Spotify's audiobook catalog yet.
Apple Books Confirmed audiobook Open on Apple Books ▸

Buy or compare copies of Onsigbaar [Invisible] (Unabridged)

Retailer links open each store's page for this title. As an Amazon Associate, FindMyTBR may earn from qualifying purchases — see our affiliate disclosure.

More by Deon Meyer

See all Deon Meyer audiobooks →

Onsigbaar [Invisible] (Unabridged) — frequently asked

Is Onsigbaar [Invisible] (Unabridged) on Spotify?
We haven't confirmed Onsigbaar [Invisible] (Unabridged) on Spotify's audiobook catalog yet. Spotify audiobooks are included with Premium (up to a monthly listening limit) in supported markets.
Is Onsigbaar [Invisible] (Unabridged) on Apple Books?
Yes — Onsigbaar [Invisible] (Unabridged) is available as an audiobook on Apple Books.
Who wrote Onsigbaar [Invisible] (Unabridged)?
Onsigbaar [Invisible] (Unabridged) is by Deon Meyer.
Where can I buy the Onsigbaar [Invisible] (Unabridged) audiobook?
Audible and Amazon both carry audiobooks; use the retailer links on this page to go straight to Onsigbaar [Invisible] (Unabridged). For print copies, compare Bookshop.org, Barnes & Noble, and Books-A-Million.

FindMyTBR aggregates audiobook availability across Spotify, Apple Books, Audible, and Amazon so you can move your Goodreads TBR to audio. Availability reflects titles we've confirmed; a service with no badge just hasn't been confirmed yet. Covers via Open Library.
Search your whole Goodreads shelf →