Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands — dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat ’n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn…
Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands — dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat ’n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het – by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. En op 24 Desember begin ’n jong wynboer bieg voor ’n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie. Please note: This audiobook is in Afrikaans.
Ikarus (Unabridged) is available as an audiobook on Apple Books. We haven't confirmed it on Spotify yet — but you can still search there below.
Retailer links open each store's page for this title. As an Amazon Associate, FindMyTBR may earn from qualifying purchases — see our affiliate disclosure.
FindMyTBR aggregates audiobook availability across Spotify, Apple Books, Audible, and Amazon so you can
move your Goodreads TBR to audio. Availability reflects titles we've confirmed; a service with no badge
just hasn't been confirmed yet. Covers via Open Library.
Search your whole Goodreads shelf →