’n Moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk skakel met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het.
’n Moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk skakel met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het. Maar eers moet Bennie-hulle op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. En al hul ondersoeke het ’n gemene deler: die donkerste drif, gierigheid. Please note: This audiobook is in Afrikaans.
Donkerdrif [Dark Drive] (Unabridged) is available as an audiobook on Apple Books. We haven't confirmed it on Spotify yet — but you can still search there below.
Retailer links open each store's page for this title. As an Amazon Associate, FindMyTBR may earn from qualifying purchases — see our affiliate disclosure.
FindMyTBR aggregates audiobook availability across Spotify, Apple Books, Audible, and Amazon so you can
move your Goodreads TBR to audio. Availability reflects titles we've confirmed; a service with no badge
just hasn't been confirmed yet. Covers via Open Library.
Search your whole Goodreads shelf →